Successfully reported this slideshow.
We use your LinkedIn profile and activity data to personalize ads and to show you more relevant ads. You can change your ad preferences anytime.

Basis Twee: Wat Is Geskiedenis?

1,136 views

Published on

http://www.afrikanergeskiedenis.co.za/lesplanne

Published in: Education
  • A professional Paper writing services can alleviate your stress in writing a successful paper and take the pressure off you to hand it in on time. Check out, please ⇒ www.HelpWriting.net ⇐
       Reply 
    Are you sure you want to  Yes  No
    Your message goes here
  • Be the first to like this

Basis Twee: Wat Is Geskiedenis?

  1. 1. WAT IS GESKIEDENIS, deur die bril van Billy Joel
  2. 2. Miskien ONTHOU jy sommige van hierdie pynvolle tye wat jy lyste name, datums en ander feite moes leer? …
  3. 3. DAAROM probeer jy nou om GESKIEDENIS te ignoreer – ten regte kry jy ook al die kinders wat nou dieselfde moet doen BAIE jammer.
  4. 4. Die eintlike rede waarom GESKIEDENIS so vervelig is, is omdat kinders nie weet WAAROM hulle GESKIEDENIS moet leer nie.
  5. 5. Waarom is GESKIEDENIS dan belangrik? HIER is van die belangrikste redes daarvoor.
  6. 6. DIE BELANGRIKSTE REDE WAAROM ONS GESKIEDENIS NODIG HET: – Op sy beste is GESKIEDENIS daar om ons in te lei om te verstaan dat dit baie oplossings kan verskaf oor die probleme wat ons vandag beleef – al is dit nie altyd so sigbaar vir ons nie.
  7. 7. Baie mense in ons samelewing is ongelukkig oor hulle omstandighede en is verder baie eenoogig daaroor. In die meeste gevalle is hulle onbewus daarvan. Al die NUUS, wat ons deurlopend moet aanhoor, is amper obsensief besig om alles wat die afgelope paar minute of ure gebeur het
  8. 8. MAAR baie van die wonderlikste dinge wat al in die wêreld plaasgevind het, wat ons eintlik moet weet, vertroetel en wat ons kan inspireer, het baie eeue gelede plaasgevind.
  9. 9. NB Goeie idees IS VOLOP IN DIE VERLEDE. Dit sal jou help om OOR DIE IDEES te lees.
  10. 10. As jy bv MEER van Andrew Murray wil weet: * Gebore op 9 Mei 1822 - Studeer saam met sy broer John in Skotland en Nederland - Eerste gemeente is Bloemfontein [Hele Vrystaat met geen predikant in Transvaal nie] - Hierna bedien hy die gemeentes Worcester, Kaapstad en Wellington – Ses keer moderator van NG Kerk gewees – Skrywer van meer as 240 publikasies – Talle binnelandse en buitelandse evangelisasietoere onderneem + Oorlede op 18 Januarie 1917
  11. 11. Hierdie briljante man, in alle omstandighede ’n werklike leier, was ’n mens wat die lewendige GOD ontmoet het. Hy het verder ’n lewendige geloof ontwikkel wat ’n lewende getuigskrif was. Sy nederigheid het gemaak dat hy nie geglo het dat sy herinnerings belangrik genoeg was om neer te skryf nie. Hy wou liewer sy aandag aan die Woord van die Here gee.
  12. 12. Wie was Cecil John Rhodes? Cecil John Rhodes is in 1853 in Engeland gebore en het in 1870 in Suid-Afrika aangekom. Teen 1880 het hy in Kimberley ’n fortuin uit diamante gemaak. Laat in 1881 het hy na Kaapstad verhuis en by die politiek betrokke geraak, waar hy tot ’n kolos uitgegroei het. Hy het geglo dat die wêreld die leierskap van die Germaanse rasse nodig gehad het – die mense van Brittanje en die wittes in sy kolonies, en die Amerikaanse en Duitse volk. Sy droom was om die Britse Ryk in Afrika van die Kaap tot op die Oos- Afrikaanse hoogland uit te brei. Hy sterf in 1902.
  13. 13. Rhodes Fruit Farms, geleë in die Groot Drakenstein vallei het in 1897 o.l.v. Harry Pickstone met die finansiële steun van Cecil John Rhodes tot stand gekom. Pickstone het die moontlikhede om sagtevrugte aan die Kaap op groot skaal vir die plaaslike en uitvoermark te verbou, ingesien en onder sy leiding is ’n maatskappy gestig, grond aangekoop, en die bedryf op ’n wetenskaplike en winsgewende basis geplaas. Rhodes Fruit Farms het sedert sy nederige begin ’n uiters belangrike bydrae gelewer tot die vooruitgang van die sagtevrugtebedryf in Suid-Afrika.
  14. 14. Of wil weet wat die FAK is Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) is tydens ’n volkskongres op 18 en 19 Desember 1929 in Bloemfontein gestig is Die F.A.K. het as doel ‘die bevordering van 'n nouer samewerking tussen alle Afrikaanse kultuur vereniginge . Die leuse van die F.A.K. is ‘Handhaaf en Bou’ .
  15. 15. GESKIEDENIS leer ons dat dinge kan verander …
  16. 16. ………. MAAR ook dat MENSE soms verander maar ook nie nie verander nie LIEFDE … HOOP… MOED…
  17. 17. MENSE was nie altyd so materialisties soos vandag nie en het ook nie altyd so hard gewerk nie
  18. 18. MENSE het pragtige argitektuur vir ons geslag agtergelaat
  19. 19. Was nie bekommerd om nie verbind te wees aan ANDER GROEPE mense Nie
  20. 20. Ook nie fanaties ingestel om in die mode te wees nie …
  21. 21. “Die wat nie verlede verstaan nie gaan dit ongelukkig self herhaal.”
  22. 22. Bestaan die verlede slegs uit foute en probleme?
  23. 23. Dit is dan meer AS billik om te sê: Die wat die verlede nie ken of verstaan nie, gaan nie in staat wees om die hede te verbeter nie.
  24. 24. Geskiedenis kan ons ook WAAGMOED/ DEURSETTINGSVERMOË leer Soms voel dit dat die gebeure om ons so erg is dat ons nie kan voortgaan nie.
  25. 25. DAAROM moet jy jou “lens” so wyd as moontlik op die verlede hou – dit help jou om dit te verstaan.
  26. 26. Soos in die verlede is daar vandag ook maar baie vlakke van gemiddeldheid en kompromieë.
  27. 27. As jy die briewe vanuit die verlede lees, besef jy dat die ou manne maar net sleg soos vandag s’n is.
  28. 28. Ons voorsate moes maar net soos nou uitdagings die hoof bied.
  29. 29. Hulle uitdagings was net so groot soos dié wat ons vandag beleef, so hulle was dus nie so uitsonderlik nie.
  30. 30. VOORBEELDE : Uitdagings van die verlede
  31. 31. Die verlede “VERWAG” ook dat ons dankbaarheid moet toon teenoor ons voorsate. Dit is dan ’n goeie sleutel om die voordele wat ons het te gebruik.
  32. 32. Dit kan ons leer om ons samelewing te toets teen ons ideale en nie teen ander samelewings nie.
  33. 33. Natuurlik het ons regering probleme, maar so het alle vorige regerings/koningskappe in Suidelike Afrika ook probleme beleef.
  34. 34. Soos dit duideliker word WAT GESKIEDENIS IS, help dit ons om te weet hoe om die vak te onderrig.
  35. 35. Ons moet GESKIEDENIS hanteer amper soos ’n dokter die medisynekas hanteer. Jy moet eers weet wat die pasiënt makeer, wat kom ons tekort hier in die hede, alvorens jy die medisyne bepaal.
  36. 36. … Ons kort moed … Ons skoonheid is min … Ons wil nie studeer nie
  37. 37. Historici moet EGTER duideliker wees oor die probleme wat aangespreek moet word vanuit die verlede om sodoende die hede te vergemaklik. Hulle moet sake uitwys vanuit die verlede wat dit vir ons makliker maak in die hede en in die toekoms.
  38. 38. Die verlede moet nie vir die saak van die verlede bedryf word nie, MAAR vir die saak sodat die toekoms makliker kan wees.
  39. 39. GESKIEDENIS MOET ALTYD OPLOSSINGS BIED OF MOONTLIKHEDE VIR DIE HEDE VERSKAF
  40. 40. Dan kan dit baie OPWINDEND wees

×