SlideShare a Scribd company logo
1 of 21
Wat is
Geskiedenis
regtig?
Wanneer het dit gebeur?
Wat het gebeur?
Wat het hier gebeur?
WAT IS GESKIEDENIS?
Die woord GESKIEDENIS verduidelik die
tyd wat verby is – die VERLEDE. “Ek het
gister krieket gespeel.” GESKIEDENIS is dus
iets wat alreeds plaasgevind het. Alles wat
gebeur het voor hierdie oomblik. Die
historiese gebeurtenisse, Nagwag van
Rembrandt en die Oceanos het plaasgevind
EN ek kan niks daaraan doen of verander nie
al hou ek nie eers daarvan nie. Ons kan dit ook
nie weer laat plaasvind nie. MAAR die manier
oor hoe ons daarna kyk en daaroor praat, kan
verander. Dit kan veroorsaak dat ons die
verlede verskillend gaan INTERPRETEER .
WAT GEBEUR HET? Wat was die vorm van
die laer by die Slag
van Bloedrivier?
1. Die woord
“Geskiedenis” is die
versamelnaam vir
alles wat in die
verlede gebeur het
2. Geskiedenis is dit
wat reeds
plaasgevind het.
Dit wil sê alles wat
gebeur het voordat
julle hier begin
lees het –
“voor nou”
’n Historikus vra die volgende vrae as
hy/sy meer wil uitvind van ’n bron:
Historiese leeruitkomste
Dit is die aktiewe ondersoek, interpretasie,
verslaggewing en beoordeling van dit wat in die
verlede met die mense gebeur het.
Historiese bronne
’n BRON is ’n voorwerp of
’n plek waar historiese
getuienisse gevind kan
word.
Die versameling van historiese
getuienisse is baie soos om ’n
legkaart te pak of dit word ook soms
verduidelik aan die hand van die
werk van ’n speurder.
Vraag: Hoe het Jan van
Riebeeck gelyk?
Jy kan nie net die eerste
die beste boek/tydskrif
se inligting gebruik nie.
Wat van al die ander
inligting wat ook
beskikbaar is!!!!!
Primêre bronne
’n Primêre bron is ’n oorspronklike voorwerp of
dokument – dit is “onverwerkte” materiaal of
eerstehandse inligting .
* Primêre bronne sluit in historiese en wetlike
dokumente, ooggetuieverslae, resultate van
eksperimente, statistiese data, gedeeltes van
kreatiewe skryfwerk, asook kunsartefakte .
Elke bron lewer bewysstukke (getuienisse) oor die verlede op en soos ons
van een bron na die volgende beweeg, word die getuinenisse al hoe meer
volledig.
Daar is drie soorte getuienisse:
Foto’s, geboue,
standbeelde, kaarte,
monumente, grafstene,
werktuie, ens.
Vertellinge en mededelinge Amptelik, nie-amptelik en
privaat: Boeke, koerante,
dagboeke, briewe, plakkate,
ens.Iets verskrikliks
het met my
gebeur!
Wat het
gebeur ?
Soorte bronne wat gebruik
kan word:
1- Akademiese joernale
2- Populêre tydskrifte
3- Koerante
4- Regeringsdokumente
5- Musiek- en filmversameling
6- ’n CD/DVD-versameling
7- ’n Mikrofilm- en microfiche-versameling
8- Spesiale versamelings
Hiërargie van bronne
1. Algemene ensiklopedieë
2. Gespesialiseerde ensiklopedieë
3. Boeke en tydskrifte
4. Databasisse
5. Webwerwe
VIND PLEKKE
• Gelukkig is daar heelwat
bronne deur die verlede
agtergelaat.
Sommiges kan maklik opgespoor
word, ander is weer moeilik om te
vind.
• Daar kan egter nooit volkome sekerheid bestaan oor
presies hoe die verlede gelyk het nie omdat alle bronne nie
meer sal bestaan nie.
Om die verlede beter te verstaan, gebruik ons ’n paar spesiale
“lense”, soos kleurlense, om spesifieke aspekte te belig:
Partydigheid Kies jy kant?; Dink jy groep/persoon is
beter?
Belangrikheid Is die bron belangrik en is die persone
belangriker as ander?
Tyd en kronologie Verstaan die volgorde van hoe dinge
gebeur het
Kontinuïteit en
verandering
Party dinge verander aaneen terwyl
ander dieselfde bly en wat is die gevolge
daarvan
Oorsaak en gevolg Wat is die resultaat van dinge wat
plaasgevind het?
Ooreenkomste en
verskille
Watter dinge is altyd dieselfde en wat
verskil?
Mense Geskiedenis handel net oor mense
NB Historiese Vaardighede
1. Kommunikeer alle inligting
2. Vra historiese vrae
3. Skryf inligting korrek neer wat d.m.v. navorsing
bekom is
4. Maak afleidings vanaf/vanuit historiese bronne
5. Bewus wees van meer as een siening i.v.m. die
verlede
6. Verskil tussen fiktiewe en historiese karakters raak
te sien
7. Historiese empatie verstaan
8. Verstaan die korrekte historiese taal en konsepte
9. Plaas verhaal en artefakte in volgorde
10. Verskaf redes waarom ’n historiese gebeurtenis
plaasgevind het
11. Onderskei tussen verskille in verskillende tydperke
ONTSLUIT DIE VOLGENDE
Leer vanuit die verlede …
DIE EINDE

More Related Content

What's hot

Plano de Gestão e Funcionamento do Polo UAB Jaguariaíva
Plano de Gestão e Funcionamento do Polo UAB JaguariaívaPlano de Gestão e Funcionamento do Polo UAB Jaguariaíva
Plano de Gestão e Funcionamento do Polo UAB Jaguariaíva
Polo UAB Jaguariaíva
 
Gia ton valtino
Gia ton valtinoGia ton valtino
Gia ton valtino
ilineotis
 
του γιοφυριου της Άρτας
του γιοφυριου της Άρτας του γιοφυριου της Άρτας
του γιοφυριου της Άρτας
Konstantia Tsapra
 
προσωκρατικοι σε κομικ
προσωκρατικοι σε κομικπροσωκρατικοι σε κομικ
προσωκρατικοι σε κομικ
Xyla Eleni
 

What's hot (20)

παρουσίαση Debate Ρητορική εταιρεία
παρουσίαση Debate Ρητορική εταιρείαπαρουσίαση Debate Ρητορική εταιρεία
παρουσίαση Debate Ρητορική εταιρεία
 
Ενότητα 4, διατροφή και υγεία
Ενότητα 4, διατροφή και υγείαΕνότητα 4, διατροφή και υγεία
Ενότητα 4, διατροφή και υγεία
 
τα κόκκινα λουστρίνια
τα κόκκινα λουστρίνιατα κόκκινα λουστρίνια
τα κόκκινα λουστρίνια
 
Plano de Gestão e Funcionamento do Polo UAB Jaguariaíva
Plano de Gestão e Funcionamento do Polo UAB JaguariaívaPlano de Gestão e Funcionamento do Polo UAB Jaguariaíva
Plano de Gestão e Funcionamento do Polo UAB Jaguariaíva
 
Fundamentos e Metodologia de Ciencias
Fundamentos e Metodologia de CienciasFundamentos e Metodologia de Ciencias
Fundamentos e Metodologia de Ciencias
 
Gia ton valtino
Gia ton valtinoGia ton valtino
Gia ton valtino
 
Πατρική Δικαιοσύνη. Αρχαία Ελληνική Γλώσσα Β΄ Γυμνασίου, εν. 1
Πατρική Δικαιοσύνη. Αρχαία Ελληνική Γλώσσα Β΄ Γυμνασίου, εν. 1Πατρική Δικαιοσύνη. Αρχαία Ελληνική Γλώσσα Β΄ Γυμνασίου, εν. 1
Πατρική Δικαιοσύνη. Αρχαία Ελληνική Γλώσσα Β΄ Γυμνασίου, εν. 1
 
βήματα για περίληψη
βήματα για περίληψηβήματα για περίληψη
βήματα για περίληψη
 
Resumo direitos humanos e cidadania - concurso brigada militar
Resumo   direitos humanos e cidadania - concurso brigada militarResumo   direitos humanos e cidadania - concurso brigada militar
Resumo direitos humanos e cidadania - concurso brigada militar
 
Έλλη Αλεξίου
Έλλη ΑλεξίουΈλλη Αλεξίου
Έλλη Αλεξίου
 
Νεοελληνική Γλώσσα Γ΄Γυμνασίου, Ενότητα 3η "Είμαστε όλοι ίδιοι, είμαστε όλοι ...
Νεοελληνική Γλώσσα Γ΄Γυμνασίου, Ενότητα 3η "Είμαστε όλοι ίδιοι, είμαστε όλοι ...Νεοελληνική Γλώσσα Γ΄Γυμνασίου, Ενότητα 3η "Είμαστε όλοι ίδιοι, είμαστε όλοι ...
Νεοελληνική Γλώσσα Γ΄Γυμνασίου, Ενότητα 3η "Είμαστε όλοι ίδιοι, είμαστε όλοι ...
 
σενάριο παθολογία
σενάριο παθολογίασενάριο παθολογία
σενάριο παθολογία
 
Ιστορία της γραφής στην αρχαιότητα
Ιστορία της γραφής στην αρχαιότηταΙστορία της γραφής στην αρχαιότητα
Ιστορία της γραφής στην αρχαιότητα
 
Το νουμερο 31328-ΗΛΙΑΣ ΒΕΝΕΖΗΣ.pptx
Το νουμερο 31328-ΗΛΙΑΣ ΒΕΝΕΖΗΣ.pptxΤο νουμερο 31328-ΗΛΙΑΣ ΒΕΝΕΖΗΣ.pptx
Το νουμερο 31328-ΗΛΙΑΣ ΒΕΝΕΖΗΣ.pptx
 
του γιοφυριου της Άρτας
του γιοφυριου της Άρτας του γιοφυριου της Άρτας
του γιοφυριου της Άρτας
 
Aprender através de e-Learning: vantagens e desvantagens para o aluno adulto
Aprender através de e-Learning: vantagens e desvantagens para o aluno adultoAprender através de e-Learning: vantagens e desvantagens para o aluno adulto
Aprender através de e-Learning: vantagens e desvantagens para o aluno adulto
 
Βιβλία και ταινίες για το Βυζάντιο,Μαρία Κεφάλα
Βιβλία και ταινίες για το Βυζάντιο,Μαρία ΚεφάλαΒιβλία και ταινίες για το Βυζάντιο,Μαρία Κεφάλα
Βιβλία και ταινίες για το Βυζάντιο,Μαρία Κεφάλα
 
1η ενότητα Νεοελληνική Γλώσσα. Ανάπτυξη παραγράφου με παραδείγματα (μάθημα 3)
1η ενότητα Νεοελληνική Γλώσσα. Ανάπτυξη  παραγράφου με παραδείγματα (μάθημα 3)1η ενότητα Νεοελληνική Γλώσσα. Ανάπτυξη  παραγράφου με παραδείγματα (μάθημα 3)
1η ενότητα Νεοελληνική Γλώσσα. Ανάπτυξη παραγράφου με παραδείγματα (μάθημα 3)
 
προσωκρατικοι σε κομικ
προσωκρατικοι σε κομικπροσωκρατικοι σε κομικ
προσωκρατικοι σε κομικ
 
"Πατέρα στο σπίτι", Αλέξανδρου Παπαδιαμάντη
"Πατέρα στο σπίτι", Αλέξανδρου Παπαδιαμάντη"Πατέρα στο σπίτι", Αλέξανδρου Παπαδιαμάντη
"Πατέρα στο σπίτι", Αλέξανδρου Παπαδιαμάντη
 

Viewers also liked (7)

Suid Afrika Geskiedenis (in kort)
Suid Afrika Geskiedenis (in kort)Suid Afrika Geskiedenis (in kort)
Suid Afrika Geskiedenis (in kort)
 
Principals school visits october 2011
Principals school visits october 2011Principals school visits october 2011
Principals school visits october 2011
 
Sharborne C of E Primary School
Sharborne C of E Primary School Sharborne C of E Primary School
Sharborne C of E Primary School
 
Basis Twee: Wat Is Geskiedenis?
Basis Twee: Wat Is Geskiedenis?Basis Twee: Wat Is Geskiedenis?
Basis Twee: Wat Is Geskiedenis?
 
Diapositiva
Diapositiva Diapositiva
Diapositiva
 
Verkiesingstyd
VerkiesingstydVerkiesingstyd
Verkiesingstyd
 
Mossel Bay Accommodation Brochure
Mossel Bay Accommodation BrochureMossel Bay Accommodation Brochure
Mossel Bay Accommodation Brochure
 

More from Bennie Stander (8)

Newsletter Tshikwalo Lodge Augustus 2015
Newsletter Tshikwalo Lodge Augustus 2015Newsletter Tshikwalo Lodge Augustus 2015
Newsletter Tshikwalo Lodge Augustus 2015
 
Oefening 1.2
Oefening 1.2 Oefening 1.2
Oefening 1.2
 
Oefening 1.1
Oefening 1.1Oefening 1.1
Oefening 1.1
 
Oefening 1.3
Oefening 1.3Oefening 1.3
Oefening 1.3
 
Oefening 1.4.
Oefening 1.4. Oefening 1.4.
Oefening 1.4.
 
Oefening 1.5
Oefening 1.5 Oefening 1.5
Oefening 1.5
 
Barnton Company Profile
Barnton Company ProfileBarnton Company Profile
Barnton Company Profile
 
Milga Architechtural Products Brochure
Milga Architechtural Products BrochureMilga Architechtural Products Brochure
Milga Architechtural Products Brochure
 

Wat Is Geskiedenis Regtig?

  • 2. Wanneer het dit gebeur? Wat het gebeur?
  • 3. Wat het hier gebeur?
  • 4. WAT IS GESKIEDENIS? Die woord GESKIEDENIS verduidelik die tyd wat verby is – die VERLEDE. “Ek het gister krieket gespeel.” GESKIEDENIS is dus iets wat alreeds plaasgevind het. Alles wat gebeur het voor hierdie oomblik. Die historiese gebeurtenisse, Nagwag van Rembrandt en die Oceanos het plaasgevind EN ek kan niks daaraan doen of verander nie al hou ek nie eers daarvan nie. Ons kan dit ook nie weer laat plaasvind nie. MAAR die manier oor hoe ons daarna kyk en daaroor praat, kan verander. Dit kan veroorsaak dat ons die verlede verskillend gaan INTERPRETEER .
  • 5. WAT GEBEUR HET? Wat was die vorm van die laer by die Slag van Bloedrivier?
  • 6. 1. Die woord “Geskiedenis” is die versamelnaam vir alles wat in die verlede gebeur het 2. Geskiedenis is dit wat reeds plaasgevind het. Dit wil sê alles wat gebeur het voordat julle hier begin lees het – “voor nou”
  • 7. ’n Historikus vra die volgende vrae as hy/sy meer wil uitvind van ’n bron:
  • 9. Dit is die aktiewe ondersoek, interpretasie, verslaggewing en beoordeling van dit wat in die verlede met die mense gebeur het.
  • 10. Historiese bronne ’n BRON is ’n voorwerp of ’n plek waar historiese getuienisse gevind kan word. Die versameling van historiese getuienisse is baie soos om ’n legkaart te pak of dit word ook soms verduidelik aan die hand van die werk van ’n speurder.
  • 11. Vraag: Hoe het Jan van Riebeeck gelyk? Jy kan nie net die eerste die beste boek/tydskrif se inligting gebruik nie. Wat van al die ander inligting wat ook beskikbaar is!!!!!
  • 12. Primêre bronne ’n Primêre bron is ’n oorspronklike voorwerp of dokument – dit is “onverwerkte” materiaal of eerstehandse inligting . * Primêre bronne sluit in historiese en wetlike dokumente, ooggetuieverslae, resultate van eksperimente, statistiese data, gedeeltes van kreatiewe skryfwerk, asook kunsartefakte .
  • 13. Elke bron lewer bewysstukke (getuienisse) oor die verlede op en soos ons van een bron na die volgende beweeg, word die getuinenisse al hoe meer volledig. Daar is drie soorte getuienisse: Foto’s, geboue, standbeelde, kaarte, monumente, grafstene, werktuie, ens. Vertellinge en mededelinge Amptelik, nie-amptelik en privaat: Boeke, koerante, dagboeke, briewe, plakkate, ens.Iets verskrikliks het met my gebeur! Wat het gebeur ?
  • 14. Soorte bronne wat gebruik kan word: 1- Akademiese joernale 2- Populêre tydskrifte 3- Koerante 4- Regeringsdokumente 5- Musiek- en filmversameling 6- ’n CD/DVD-versameling 7- ’n Mikrofilm- en microfiche-versameling 8- Spesiale versamelings
  • 15. Hiërargie van bronne 1. Algemene ensiklopedieë 2. Gespesialiseerde ensiklopedieë 3. Boeke en tydskrifte 4. Databasisse 5. Webwerwe
  • 16. VIND PLEKKE • Gelukkig is daar heelwat bronne deur die verlede agtergelaat. Sommiges kan maklik opgespoor word, ander is weer moeilik om te vind. • Daar kan egter nooit volkome sekerheid bestaan oor presies hoe die verlede gelyk het nie omdat alle bronne nie meer sal bestaan nie.
  • 17. Om die verlede beter te verstaan, gebruik ons ’n paar spesiale “lense”, soos kleurlense, om spesifieke aspekte te belig: Partydigheid Kies jy kant?; Dink jy groep/persoon is beter? Belangrikheid Is die bron belangrik en is die persone belangriker as ander? Tyd en kronologie Verstaan die volgorde van hoe dinge gebeur het Kontinuïteit en verandering Party dinge verander aaneen terwyl ander dieselfde bly en wat is die gevolge daarvan Oorsaak en gevolg Wat is die resultaat van dinge wat plaasgevind het? Ooreenkomste en verskille Watter dinge is altyd dieselfde en wat verskil? Mense Geskiedenis handel net oor mense
  • 18.
  • 19. NB Historiese Vaardighede 1. Kommunikeer alle inligting 2. Vra historiese vrae 3. Skryf inligting korrek neer wat d.m.v. navorsing bekom is 4. Maak afleidings vanaf/vanuit historiese bronne 5. Bewus wees van meer as een siening i.v.m. die verlede 6. Verskil tussen fiktiewe en historiese karakters raak te sien 7. Historiese empatie verstaan 8. Verstaan die korrekte historiese taal en konsepte 9. Plaas verhaal en artefakte in volgorde 10. Verskaf redes waarom ’n historiese gebeurtenis plaasgevind het 11. Onderskei tussen verskille in verskillende tydperke
  • 21. Leer vanuit die verlede … DIE EINDE