Set work for gr. 8 1st additional language. Poem, Klara Majola presentation in AFRIKAANS.
Created and compiled by learners from Northwood Boys High School, Durban, South Africa.
3. Klara Majola Klara Majola wou haar vader toe die skemer sak, gaan haal waar hy, die blinde, hout vergader; maar Klara Majola het verdwaal. Klein Klara Majola lê verkluim in die Bokkeveld se bros kapok, haar arms en bene bruin en kromgetrek soos wingerdstok. Klara Majola, die koue geweld sif stadiger oor my uit die ruim. maar nooit sal ek in die Bokkeveld so warm, Klara Majola, soos jy verkluim. versreël strofe paarrym paarrym
4. Klara Majola It was Klara Majola who went searching for Dad at dusk collecting wood for the fire, was he, a blind man; but Klara Majola got lost. Little Klara Majola lies frozen on the brittle Bokkeveld frost, her arms and legs brown and contorted as a vine. Klara Majola, this cold violence sifts more slowly from space over my sense. but never will I, in the Bokkeveld warm like you, Klara Majola, freeze to death. (Translation of Klara Majola from “Engel uit die klip” (1950) by D.J. Opperman (1914-1985) By Ilze Gertenbach)
5.
6. 3. waar hy, die blind e, hout vergader ; 4. maar Klara Majola het verdwaal . vergader= bymekaarmaak verdwaal = nie weet waar jy is nie blind =kan nie sien nie
7. 1. Klara Majola wou haar vader 2. toe die skemer sak, gaan haal 3. waar hy, die blinde , hout vergader; 4. maar Klara Majola het verdwaal. KLARA MAJOLA PARENTESE DUI OP TEEN STELLING. (WENDING)
8. 5. Klein Klara Majola lê verkluim 6 in die Bokkeveld se bros kapok , kapok = sneeu verkluim = doodgaan van die koue
9. 7. haar arms en bene bruin 8. en kromgetrek soos wingerdstok . wingerdstok = ‘n plant waaraan druiwe groei Klara was ‘n Kleurling
12. 9. Klara Majola, die koue geweld 10. sif stadiger oor my uit die ruim . Sif = om saggies te val Uit die ruim = uit die lug
13. 11. maar nooit sal ek in die Bokkeveld 12. so warm, Klara Majola, soos jy verkluim. Die digter sê hy sal nooit met soveel liefde in sy hart vir ander mense verkluim / doodgaan soos Klara Majola nie. Hy sal nooit die “ warmte” (liefde) ervaar as hy eendag sterf, wat Klara ervaar het voor sy gesterf het nie.
14. 9. Klara Majola, die koue geweld 10. sif stadiger oor my uit die ruim. 11. maar nooit sal ek in die Bokkeveld 12. so warm, Klara Majola, soos jy verkluim. D. J. Opperman Dui op die sneeu en die spreker se eie situasie. Dui op teenstelling/ wending. Hy kan nie verstaan dat iemand wat so ’n warm hart soos Klara Majola gehad het in die sneeu kon sterf nie. Dui op die ek-spreker se eie situasie Om saggies te val
15. Die digter bring hulde aan Klara Majola vir haar heldedaad. Hy dink sy is ‘n beter mens as wat hy is.