Successfully reported this slideshow.
We use your LinkedIn profile and activity data to personalize ads and to show you more relevant ads. You can change your ad preferences anytime.

Graad 2 en 3 Meervoude

12,228 views

Published on

Meervoude Slides vir gr 2 en 3.

Published in: Education
  • Login to see the comments

Graad 2 en 3 Meervoude

  1. 1. Meervoude
  2. 2. Die kort klinkers
  3. 3. Die kort, vet soldate moet gaan veg in die oorlog. a e i u o
  4. 4. Maar omdat hulle kort is, geeons vir die arme soldaatjies ‘n ekstra geweer en ‘n kospakkie vir die honger.
  5. 5. Kom onskyk na hierdie woorde: kat katte bos bus klip bosse busse klippe
  6. 6. Die lang klanke
  7. 7. Die lang, bang soldate moet gaan veg in die oorlog. aa ee oo uu
  8. 8. Hulleisbaiebang. Hullelyk dieselfdeen loop saam. As diemeervoudhulleaanval,hardloop eenwegkamptoe. Symaatkry eengeweeren ‘n kospakkie.
  9. 9. Kom onskyk na hierdie woorde: haan hane leer roos muur lere rose mure
  10. 10. Die dubbelkankeen Diftonge
  11. 11. Die sieksoldate moet gaan veg in die oorlog. ooi aai oei y oe ou eu ieei
  12. 12. Hullelykniedieselfdenie. Asdaaroorlogis,bly hullein diekampenkrynet ‘n kospakkie.
  13. 13. Kom onskyk na hierdie woorde: pou poue boek huis deur boeke huise deure
  14. 14. Meervoudemet-s
  15. 15. Kom onskyk na hierdie woorde: winkel winkels klinker winter piesang klinkers winters piesangs
  16. 16. maat maats man donkie mans donkies
  17. 17. Woorde wat op–f eindig
  18. 18. Kom onskyk na hierdie woorde: erf erwe werf verf kerf werwe verwe kerwe

×