Afrikaanse interaktiewe PowerPoint lesse vir onderwysers, ouers wat tuis onderrig en leerders.
Vir aankope gaan besoek asb hierdie Suid-Afrikaanse webwerf: http://teachingresources.co.za/vendors/h-r-productions/
The Hunter Gatherer - Rob Toldeo - SearchLove Boston 2014
Afrikaanse skoollesse
1.
2. Afrikaanse interaktiewe PowerPoint lesse.
TAALSTRUKTURE
Hierdie lesse kan in klaskamers gebruik word.
Is geskik vir ouers wat tuisonderrig doen.
Selfs leerders kan lesse gebruik om vanaf te
leer of om hersiening te doen, of voor te berei
vir ‘n toets of eksamen.
Lesse is geskik vanaf Gr 3 - 7
4. Hierdie les kan gebruik word vir aanleer, inskerping en remediëring van
voornaamwoorde. Baie geskik vir leerders wat Afrikaans as addisionele
taal aanleer.
5. ‘n Les vir aanbieding: Leer my om ‘n formele brief te skryf.
6. Hierdie les is geskik vir die aanbieding in die tydsbestek van ‘n halfuur en
sluit ‘n kort klassikale oefening in om leerders se kennis te toets.
7. Hierdie les is geskik vir toets van kennis, inoefening en intervensie.
8. Hierdie les kan gebruik word vir intervensie, inskerping of aanleer van
voorsetsels. Tydsduur is volgens leerder se vermoë.
19. Hierdie les verduidelik wat die verskil is tussen klankgrepe en lettergrepe
en hoe om woorde in lettergrepe te verdeel.
20. Hierdie les verduidelik wat sinonoeme, antonieme en homofone is. Elke
term word goed beskryf en is geskik vir inoefening, intervensie, herhaling
en toetsvoorbereiding.
21. ‘n Interessante les vol animasies om soortname, stofname,
versamelname, eiename en abstrakte soorte naamwoorde te behandel.
22. Hierdie les behandel verskeie idiome. Propvol animasies vir inoefening
en intervensie.