Successfully reported this slideshow.
We use your LinkedIn profile and activity data to personalize ads and to show you more relevant ads. You can change your ad preferences anytime.

Inleiding tot poesie

14,017 views

Published on

In hierdie skyfiereeks word `n kort inleiding gegee voor die studie van poësie. Van wat strofes is tot rympatrone...

Published in: Education
  • Login to see the comments

Inleiding tot poesie

  1. 1. TITEL Die begin van `n gedig is die titel dit vertel waaroor die gedig handel
  2. 2. `n Gedig bestaan uit reëls. Een reël word `n versreël genoem, NIE `N LYN NIE!!!
  3. 3. Klara Majola versreël strofe paarrym Klara Majola wou haar vader toe die skemer sak, gaan haal waar hy, die blinde, hout vergader; maar Klara Majola het verdwaal. Klein Klara Majola lê verkluim in die Bokkeveld se bros kapok, haar arms en bene bruin en kromgetrek soos wingerdstok.
  4. 4. `n Klomp reëls saam wat `n eenheid vorm, word `n strofe (stanza) versr genoem. Korreltjie sand Strof Korreltjie korreltjie sand eël klippie gerol in my hand e1 Strofe 2 klippie gesteek in my sak word korreltjie klein en plat Sonnetjie groot in die blou ek maak net 'n ogie van jou blink in my korreltjie klippie dit is genoeg vir die rukkie Kindjie wat skreeu uit die skoot niks in die wêreld is groot stilletjies lag nou en praat stilte in Doodloopstraat
  5. 5. VERSKILLENDE SOORTE STROFES:
  6. 6. 2 reëls = koeplet (dink aan couple) Ontvlugting Uit hierdie Valkenburg het ek ontvlug en dink my nou in Gordonsbaai terug: Ek speel met paddavisse in 'n stroom en kerf swatsikas in 'n rooikransboom Ek is die hond wat op die strande draf en dom-allenig teen die aandwind blaf
  7. 7. 3 reëls = tersine Verlore Stad In die reën wat verby is ver dag en verlore stad van akkers van duiwe vol dagbreek was my hande die ene eekhorinkie vinnig sku maar voorbereid ver dag en verlore stad deur al die mense het jy gekom met 'n eenvoudige glimag soos van 'n lang reis
  8. 8. 4 reëls = kwatryne Die dwergies In 'n gat daar onder die sukkeldoring Het 'n dwergieman sy huis. Die mure daarvan is goudgeel klei, En die vloer van silwergruis. En die lampe is klein vuurvliegies, Wat skitter soos sonneskyn As die groen van die skemeraand val En die son se glans verdwyn. Die stoele is bergkristalle, Wat onder die liggies blink; Die tafel 'n groot wit paddastoel, Met sy steel in die gruis gesink.
  9. 9. 6 reëls = sestet Wetenskapmannetjies Julle sit onder swart teleskope en kyk na die son tot julle besef dat julle nooit daar sal km. Pateties bepaal julle dan ligjare en vertel dat die son as't ware inkrimp en eendag gaan verdwyn. Ons sit maar hoog op die windpomp en kyk hoe die son sy kop stamp teen die rant hoe hy bloei hoe die vaal lug gloei hoe die bome tot silhoeëtte verskroei.
  10. 10. 8 reëls = oktaaf Allerliefste, ek stuur vir jou 'n rooiborsduif Allerliefste, ek stuur vir jou 'n rooiborsduif want niemand sal 'n boodskap wat rooi is skiet nie. Ek gooi my rooiborsduif hoog in die lug en ek weet al die jagters sal dink dis die son. Kyk, my duif kom op en my duif gaan onder en waar hy vlieg daar skitter oseane en bome word groen ek hy kleur my boodkap so bruin oor jou vel
  11. 11. SONNNET 14 reëls Italiaan se sonnet ENGELSE SONNET
  12. 12. Italiaanse sonnet Vroegherfs OKTA AF SESTET Die jaar word ryp in goue akkerblare, in wingerd wat verbruin, en witter lug wat daglank van die nuwe wind en klare son deurspoel word; elke blom word vrug, tot selfs die traagstes; en die eerste blare val so stilweg in die rookvaal bos en laan, dat die takke van die lang populiere al teen elke ligte môre witter staan. O Heer, laat hierdie dae heilig word: Laat alles val wat pronk en sieraad was of enkel jeug, en ver was van die pyn; laat ryp word, Heer, laat u wind waai, laat stort my waan, tot al die hoogheid eindelik vas en nakend uit my teerder jeug verskyn.
  13. 13. ENGELSE SONNET (4) kwatryn (4) kwatryn (4) Kwatryn (2) Koeplet 14 versreëls
  14. 14. Persoonspreke rs
  15. 15. Die spreker is NIE die digter nie! Die spreker is die VERTELLER in die gedig.
  16. 16. Eerstepersoonspreker Derdepersoonsprek er Ek Hy My Sy ons Hulle
  17. 17. EINDRYM paarrym aabbccdd.. kruisrym .. omarmende rym Abab gebroke rym Abba Abcb vryevers abcde....
  18. 18. Verwysingslys Onnies online. 2013. Inleiding tot poësie graad 11/12 HT/EAT. [http://onniesonline.weebly.com/powerpoint-skyfies.html] [Toegang verkry op : 07 Maart 2014] Vermeulen, C. 2012. Gedig Klara Majola Deur D.J Opperman. [http://www.slideshare.net/Ceanlia/klara-majola-afrikaansgedig] [Toegang verkry op : 07 Maart 2014]

×