More than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike Routes
Twee maats
1. ‘n Gedig vir Graad 7 Eerste AddisioneleTaal
TWEE MAATS
HENRIETTE PIENAAR
2. Strofe 1
Die Maan loer oor die toring – a
Die toring van die kerk, b
Hy soek vir Uil, sy beste maat, c
Todat hy hom bemerk, b
3. Goeienaand, ou maat, hoe gaan dit?
Strofe 2
“Ag, ek is baie siek!
Dit lyk of ek kanker het
Of anders die koliek!”
“Goeienaand, ou maat, hoe gaan dit?” d
“Ag, ek is baie siek! e
Dit lyk of ek kanker het f
Of anders die koliek!” e
4. Strofe 3
“Ag. Kom nou Uil, laat staan tog maar g
Jou kermery en sugte! h
Jy weet jy’s siek van al die steel i
Van Dominee se vrugte! h
5. Strofe 4
“Jy weet koejawels is maar sleg j
Vir afgeleefde mense. k
Nou het
Nou’t jy die waarheid goed gehoor. l
“Goeiedag! My beste wense!” k
7. Vrae
Wie is die twee maats? (1)
Waar ontmoet hulle mekaar? (1)
Gee ‘n ander woord (sinoniem) vir bemerk. (1)
Uil sê hy is siek. Watter twee siektes dink Uil het hy?
(2)
Maan sê dit is van ________? (1)
Waar kry Uil die vrugte wat hy steel? (1)
Wanneer gebeur die ontmoeting? (1)
Hoe weet ons dit? (2)
Wat beteken afgeleefde mense? (2)
Waar, dink jy, bly dominee? (1)
Hoekom sê jy so? (2)