1. 1. Ons gaan winkel toe.
__________________________________________________________________
2. Het jy my pen êrens gesien?
__________________________________________________________________
3. Sy slaap altyd laat.
__________________________________________________________________
4. Ek het my skoene gekry.
__________________________________________________________________
5. Jaco werk vandag.
__________________________________________________________________
6. Het ek al ooit die storie van die olifant vertel?
__________________________________________________________________
7. Ken jy iemand wat mooi kan sing?
__________________________________________________________________
8. Jy moet nou huis toe gaan.
__________________________________________________________________
Skryf nou die volgende sinne oor in die ontkennende vorm.
Ontkennende vorm
ONTHOU:
• Om ‘n sin in die ontkennende vorm te skryf gebruik
ons die ‘dubbele nie’.
• Daar is ook ander woorde wat ontkenning aandui. En
as ons ander ontkennende woorde gebruik, dan skop
hulle die tweede nie uit die sin uit.
Skryf nou die volgend sinne oor in die ontkennende vorm.
ooit êrens
iemand moet